Sunday, February 1, 2009

Ruben 1ste dag FCC Pre-Primary










3 comments:

  1. Hi julle Ozzies! Dankie vir die visuele beeld van jul lewe daar! huis is fab! Amper soos in Richardsbaai! Ruben lyk DIERBAAR! Alles so groot - hoed en sak! Die smile is nog dieselfde! Tweeling het hulself geniet!
    Ons bid julle baie seen en sterkte toe vir 'n gelukkige, gesonde, vredevolle tyd wat nou voorle na al die gejaag!
    Lief julle
    Ons in die Strand

    ReplyDelete
  2. Hi julle 5!
    Dis my ' eerste' op 'n Blog en ek hoop dit kom by julle uit!
    Net om te sê ons mis julle al klaar. Was gister in die kerk en besef toe die min mense wat ons ken, word minder met dié wat weggaan.
    Hou Helene skool waar Ruben skool gaan? Die vreeslike uniforms lyk bekend.. ;-))
    Ons het heerlik vakansie gehou by die kids in Brisbane en ook in NZ, dit is 'n pragtige land! Dit nooit besef nie.
    Al wat sleg is... ons moet nou weer vir 'n laaang ruk vasbyt voor ons mekaar weer sal sien. Daar is sprake dat hul Kersfees 2009 kom kuier - afhangend van die werk!!
    Dit was regtig lekker om te hoor jul is veilig daar en ingesettle. Mag dit vorentoe net so goed verloop soos die eerste rukkie!
    Dit sal lekker wees as die huis julle s'n kan word. Dis 'n mooi plek!
    Sterkte vorentoe en onthou, ons is 'n e-mail ver as jul iets nodig het. Ons is naby genoeg!!
    Groete!
    Nardus en Bets

    ReplyDelete
  3. Ruben, elke kaar as Ouma na hierdie foto's kyk, verlang ek vreeslik, maar ek is SO trots op jou! Jy lyk so groot! Geniet die skool, en help vir Pappa en Mamma met die Boeties, hoor!
    Lief vir jou
    Ouma Liefie

    ReplyDelete