Saturday, February 7, 2009


Strand

Ons het baie lekker gekuier by al die nefies en niggies in die Strand. Dankie Lushenka / JP / Juandre vir al die lekker speel!!!
Baie liefde Ruben Simon Tobias!

Lekker verassing gewees om vir Andre (my boertjie-ingelse-aussie) ook in die Kaap te sien. Sien vir jou en Kate een van die dae in Melbourne met die troue!
Posted by Picasa

1 comment:

  1. Dit was 'n besondere voorreg om julle hier in die Strand te verwelkom! Ons het die kuier en die kinders terdee geniet. Ja, ouma Skapie en Andre se kuiertjies was 'n hoogtepunt! Lushenka kla net jy het haar naam verkeerd gespel... JP se die hamsters leef nog, en Juandre mis vir Simon wat so aan hom gehang het!
    Ek is net so dankbaar dat julle veilig daar is en dat jul lewe stadig maar seker in rat kom!
    Ons loof die Here vir al Sy goedheid en genade in julle lewens!
    Ons is LIEF vir julle!
    Ons 5 in die Strend.

    ReplyDelete